Welcome, Guest
Username: Password: Remember me
Our sincere apologies - its not a KLR, but luckily still a Kawa nonetheless...

TOPIC: KLE 500 vs KLR 650

KLE 500 vs KLR 650 1 month 2 weeks ago #116816

  • Sprinkaan
  • Sprinkaan's Avatar
  • Offline
  • Fresh Boarder
  • Posts: 4
Hello mense,

Ek is in die mark vir 'n fiets.

Ek het twee opsies :

1. KLE 500 (2005/2006)
2. KLR 650 (2008-)

Begroting van R35 000 of so..

Ek gaan gereeld vir vroulief saamry. Gaan so 30% Grondpad en 70% Teerpad ry.

Wat stel julle voor, en hoekom?

Byvoorbaat dankie.
The administrator has disabled public write access.

KLE 500 vs KLR 650 1 month 2 weeks ago #116818

  • Piet
  • Piet's Avatar
  • Offline
  • Platinum Boarder
  • Posts: 1442
  • Thank you received: 761
Die twee fietse is albei baie gepas vir wat jy wil doen. Ek het nog nie die KLE500 gery nie, maar wel die KLE650 (Versys), so alle KLE opmerkings hieronder is gebasseer op my gevoel eerder as feite.

Die KLR is stadiger, 'n thumper (meer vibrasie), meer "torquey" op lae revs en trek swaarder op hoër revs. Die KLE is beter op die teerpad, sukkel nie om hoër revs te ry nie, minder vibrasie, krag meer by hoë revs.

So dit hang maar af waarvoor jy lus is. As jy gereeld op 120 km/h wil ry, moenie die KLR kry nie. As jy rustig wil aanploeter op lae revs en daardie doef-doef lae rev krag wil hê, kry die KLR.
The administrator has disabled public write access.

KLE 500 vs KLR 650 1 month 2 weeks ago #116819

  • Piet
  • Piet's Avatar
  • Offline
  • Platinum Boarder
  • Posts: 1442
  • Thank you received: 761
Gaan dink ook mooi oor jou teerpad/grondpad verhouding. Baie mense dink hulle gaan 30% grondpad ry, maar in realiteit is dit dalk nader aan 5%.

As jy 'n thumper wil kry (enkel silinder), kyk ook na die DR650 en XR650L. As jy op die twin besluit, kyk ook na die 650 Versys, die 650 V-Strom. Probeer om soveel as moontlik fietse te ry voor jy besluit. Party fietse WERK net saam met mens, en ander nie. Jy kom eers agter as jy sit in die saal en die oor draai.
The administrator has disabled public write access.

KLE 500 vs KLR 650 1 month 2 weeks ago #116820

  • Sprinkaan
  • Sprinkaan's Avatar
  • Offline
  • Fresh Boarder
  • Posts: 4
Dankie vir die terugvoering Piet.

Ek gaan heelwat grondpad ry, bietjie saam vriende rond toer, en werk toe en terug wanneer die son skyn..
The administrator has disabled public write access.

KLE 500 vs KLR 650 1 month 2 weeks ago #116821

  • Pannas
  • Pannas's Avatar
  • Online
  • Field Marshal
  • Do unto others as you would have them do unto you
  • Posts: 5352
  • Thank you received: 1661
waar is jy?
POWER (and skill) MEAN NOTHING WITHOUT CONTROL
MB50, MBX50, MTX50, RD125, GS550, XL200, '84KLR600, '07KLR650, '08KLR650

Veni Vidi Vici
The administrator has disabled public write access.

KLE 500 vs KLR 650 1 month 2 weeks ago #116822

  • Pannas
  • Pannas's Avatar
  • Online
  • Field Marshal
  • Do unto others as you would have them do unto you
  • Posts: 5352
  • Thank you received: 1661
klr het meer torque - beter op grondpad ook. ek het 'n klr vir jou
POWER (and skill) MEAN NOTHING WITHOUT CONTROL
MB50, MBX50, MTX50, RD125, GS550, XL200, '84KLR600, '07KLR650, '08KLR650

Veni Vidi Vici
The administrator has disabled public write access.

KLE 500 vs KLR 650 3 weeks 5 days ago #116952

  • Sprinkaan
  • Sprinkaan's Avatar
  • Offline
  • Fresh Boarder
  • Posts: 4
Hello manne,

Dis toe wat ek gekoop het.. 2006 model met 17 000km. Loop soos 'n droom!


Last Edit: 3 weeks 4 days ago by Pannas.
The administrator has disabled public write access.

KLE 500 vs KLR 650 3 weeks 4 days ago #116959

  • Piet
  • Piet's Avatar
  • Offline
  • Platinum Boarder
  • Posts: 1442
  • Thank you received: 761
Lekker man! Geluk! Daai tires laat die bike soos besigheid lyk! :evil: (maar hulle ry minder gemaklik as wat mens dink op teer!) :laugh: :laugh:
The administrator has disabled public write access.

KLE 500 vs KLR 650 3 weeks 3 days ago #116981

  • Keith
  • Keith's Avatar
  • Offline
  • Platinum Boarder
  • Oosrand Springs.....Op God vertrou ons vir wysheid
  • Posts: 1232
  • Thank you received: 652
Baie geluk. Mag jy daai tyers op die regte plekke opgebruik
The administrator has disabled public write access.
Moderators: Benade
Time to create page: 0.083 seconds