Welcome, Guest
Username: Password: Remember me
Our sincere apologies - its not a KLR, but luckily still a Kawa nonetheless...

TOPIC: Versys X300

Versys X300 1 month 4 weeks ago #113493

  • Psycho Porra
  • Psycho Porra's Avatar
  • Offline
  • Last Man Standing
  • Sworn To Fun And Loyal To Rum
  • Posts: 4169
  • Thank you received: 1314
Welcome and enjoy
"The Brave do not Live Forever, but the Cautious do not Live at all"
The administrator has disabled public write access.

Re:Versys X300 1 month 4 weeks ago #113496

  • Werner
  • Werner's Avatar
  • Offline
  • Senior Boarder
  • Life is a Journey Enjoy the Ride.
  • Posts: 75
  • Thank you received: 15
martinr wrote:
Wow, dis pricey...aan die ander kant, als word net flippen duurder ne.
Ek sal die big bore doen, later.....

Ek dink nogsteeds dis impressive wat 'n 300cc kan doen, met die nuwe tegnologie......

Ek het die 300 vir a kort spin gevat. Wat my beindruk het was die sagte clutch, en sy trek weg in eerste rat op idle. Nadeel was op oop pad het sy hel hoog gerev. Ek wag eerder vir die 600 twin. Ek is seker dit sal nog uitkom. Maar wanneer????
The administrator has disabled public write access.

Versys X300 1 month 3 weeks ago #113553

  • Lou
  • Lou's Avatar
  • Offline
  • Platinum Boarder
  • - Middelburg MP -
  • Posts: 1483
  • Thank you received: 373
Ek het laasweek met n ou gesels by Holeshot.

Hy het n KLR getrade op so n 300 versys.

Hy reken die 300 outperform die KLR op wegtrek en topend.

Die 300 gebruik ook baie minder brandstof en is beter in tegniese goed.

Die versys raak uitasem as jy Mamma/ baggasie begin laai.

Lieg ek, lieg hy. B)
"Ek en my KLR het n love - hate relaitionship, ek sal love om hom te hate, maar hy bewys my aanmekaar verkeerd."
The administrator has disabled public write access.
The following user(s) said Thank You: martinr

Versys X300 1 month 2 weeks ago #113688

  • martinr
  • martinr's Avatar
  • Offline
  • Platinum Boarder
  • Why We Ride
  • Posts: 344
  • Thank you received: 104
Lou

Het self ook bietjie gaan ry, dis waar, maar die torque is nie daar nie, met mamma of bagasie hou sy nie by ou ryperd nie. steeds 'n fantastiese fiets. Vir 'n jong man, wat nou begin dual purpose doen, is dit die perfekte masjien.

ek trade my cherry vir niks nie!
2014 Green KLR, F1X pipe, DMD washable air filter, motard front fender
The administrator has disabled public write access.

Versys X300 1 month 2 weeks ago #113698

  • Pannas
  • Pannas's Avatar
  • Offline
  • Field Marshal
  • Do unto others as you would have them do unto you
  • Posts: 5156
  • Thank you received: 1614
Kollega van my het die Z300 - selfde motor... nee wat, nie vir my nie - miskien vir oom Sven en auntie Sofia op vakansie van duitsland af, wat teen 30km/h saam met 'n toergroep gaan rondry...
I'll stick to my big barrel torque thank you very much...
POWER (and skill) MEAN NOTHING WITHOUT CONTROL
MB50, MBX50, MTX50, RD125, GS550, XL200, '84KLR600, '07KLR650, '08KLR650

Veni Vidi Vici
The administrator has disabled public write access.

Versys X300 1 month 2 weeks ago #113699

  • Pannas
  • Pannas's Avatar
  • Offline
  • Field Marshal
  • Do unto others as you would have them do unto you
  • Posts: 5156
  • Thank you received: 1614
Lou wrote:
Hy reken die 300 outperform die KLR op wegtrek en topend.


jy moes by hom gehoor het wie sy dealer is, want hy rook blykbaar redelike goeie shit...
in dieselfde asem se sommer ook vir hom hier is 'n paar weskaap KLR manne wat enige tyd enige plek enige omstandighede sy 300 versys sal aanvat (en pak gee soos 'n springbokspan in NZ...) ;)
POWER (and skill) MEAN NOTHING WITHOUT CONTROL
MB50, MBX50, MTX50, RD125, GS550, XL200, '84KLR600, '07KLR650, '08KLR650

Veni Vidi Vici
The administrator has disabled public write access.
The following user(s) said Thank You: Roes

Re:Versys X300 1 month 1 week ago #113718

  • Louisl
  • Louisl's Avatar
  • Offline
  • Platinum Boarder
  • null
  • Posts: 660
  • Thank you received: 57
Yeah! :-) :-)
Into the great wide open, under the skies of blue
Into the great wide open, a rebel without a clue... tom petty
The administrator has disabled public write access.
Moderators: Benade
Time to create page: 0.146 seconds