Welcome, Guest
Username: Password: Remember me
  • Page:
  • 1
  • 2

TOPIC: Hi All -- Hello daar

Re:Hi All -- Hello daar 1 month 6 days ago #117526

  • Francois__1_
  • Francois__1_'s Avatar
  • Offline
  • Fresh Boarder
  • Posts: 7
  • Thank you received: 2
Massive thanks to Abre for the list, at the start of anything one doesnt know what you dont know and this helps a tonne! I got in touch with Groenie and we'll have our first date soon :lol: :lol:

@Paul : That sounds like a good story and a very crap experience hahahaha

Ek kon nie die kleur kies nie obviously en ek hou daarvan eintlik.

Ek wil mettertyd hierdie fietsie outfit vir enige trippie. Ek kamp met die minimale en ek wil hom graag inrig vir sulke trips. n Ou wat ek leer ken het wat KLR gery het het gisteraand vir my gese ek moet versigtig wees vir wat ek op hom aanbou want KLR's is nie pak esels nie? EK voel ek moet so 30...40kg kit max kan laai wat dan ekstra water en petrol EN n kit insluit -- praat hy k#k of is ek darem binne die grense?
Last Edit: 1 month 6 days ago by Francois__1_.
The administrator has disabled public write access.

Hi All -- Hello daar 1 month 6 days ago #117527

  • Keith
  • Keith's Avatar
  • Offline
  • Platinum Boarder
  • Oosrand Springs.....Op God vertrou ons vir wysheid
  • Posts: 1308
  • Thank you received: 681
Jy kan volgens my maar bietjie laai. Ander ding waarna jy kan oplet is die sub frame boute. Op die fugly was hulle n probleem, het op een trip iemand sin gebreek. Dis maar n gemors dink ek sa jy nie voorberyd is nie. Ek het al twee 25 kg sakke hondekos op myne gehad. My my rakke is so ontwerp dat hulle support die rak agter. As ons helleesin van 5 gaan ry met die drie klr's, word hulle nogal gepak, veral myne, want mamma kan nie te swaar dra nie
The administrator has disabled public write access.
The following user(s) said Thank You: Francois__1_

Hi All -- Hello daar 1 month 6 days ago #117528

  • Francois__1_
  • Francois__1_'s Avatar
  • Offline
  • Fresh Boarder
  • Posts: 7
  • Thank you received: 2
Het jy jou eie rakke gemaak of het jy gekoop? Want mens hou maar ingedagte dat n frame wat op bly bietjie mens se kante gaan beskerm as jy eendag sou val.

DIe idee wat ek het is om n baie sterk frame te maak met n ligter "basket" wat dan customizable aangeskroef of afgegeskroef kan word. Soos die frame waaraan die tasse vasgebout word, dis kompak genoeg om permanent op te los vir verkeer. Sagte sakke is ook dalk makliker as tasse en tien teen een meer aerodinamies

Ek ry elke dag in stad toe, eks teenaan De Wildt, op die plotte.
Last Edit: 1 month 6 days ago by Francois__1_.
The administrator has disabled public write access.

Hi All -- Hello daar 1 month 6 days ago #117529

  • Keith
  • Keith's Avatar
  • Offline
  • Platinum Boarder
  • Oosrand Springs.....Op God vertrou ons vir wysheid
  • Posts: 1308
  • Thank you received: 681
Jip. Ons doen dinge maar self sover ons kan. My laaitie sy eie ook gebou onder wakende oog van pa. Aangesien ek vereeld plaas koop, (lees rebel toer report), vat hulle nogaln paar houe. Maar dis dar. Nie ernstige hoë spoed valle nie. Maar klippe sand en harde grond altyd daar. En hulle is nou genoeg om deur verkeer te ry. So elke nou en dan moet hulle so bietjie reggebuig word. Dis hoekom ek round bar ipv pyp gegruik het. Het ook so vemaak dat my sakke op hulle lê en nie hang nie



Daar by groenie sommer vir jou n kruk kry. Help ook met pad wiele. Daar is nie altyd klippe nie :laugh:

The administrator has disabled public write access.

Hi All -- Hello daar 1 month 6 days ago #117530

  • Keith
  • Keith's Avatar
  • Offline
  • Platinum Boarder
  • Oosrand Springs.....Op God vertrou ons vir wysheid
  • Posts: 1308
  • Thank you received: 681
Het ook vir my tyer levers gemaak wat dubble up as wiel boute spanners om pap wiel af te haal. Het net nie nou fotos nie
The administrator has disabled public write access.

Hi All -- Hello daar 1 month 5 days ago #117531

  • Abre
  • Abre's Avatar
  • Offline
  • Platinum Boarder
  • Little Falls, Woesrand, Jhb
  • Posts: 2186
  • Thank you received: 859
First get to know the bike and get used to it. Gain experience on shorter trips to see what gear is needed and what is just taking up space and adding weight.

Enough water is obviously important, the KLR has a big tank so extra fuel is seldom needed.

Have a look on Wildddogs to see what the professionals pack when they go on extended tours. You can also read up on the pro's and cons of soft versus hard luggage. Take less gear and some extra cash.

Are you joining us on Saturday? We will pass close to your place, you can do the first part of the trip and then have an early end when we turn back to Jhb.
Abré le Roux
The adventure is out there.....
The administrator has disabled public write access.
  • Page:
  • 1
  • 2
Time to create page: 0.117 seconds