Welcome, Guest
Username: Password: Remember me
  • Page:
  • 1
  • 2

TOPIC: Back again...

Back again... 2 months 1 week ago #116134

  • Dutchman81
  • Dutchman81's Avatar
  • Offline
  • Senior Boarder
  • Posts: 71
  • Thank you received: 23
Soos bo gese , het n n paar jaar gelede aangesluit toe nog op n 2010 klr650 , n hele paar pragtige trippies met hom gedoen Baviaans n paar maal was vir my hoogte punte ens...en toe "life happened" ongelukkig moes ek verkoop , maar n jaar terug kry ek vir my n rooi Fugly met 22k op die klok wat nog in myle afgemerk is vir n goeie prys en geniet hom voluit , lekker mods op hom gedoen en vandag my nuwe Mitas eo7 agter opgetrek....nou ja na die land storie wou ek maar net se ek wil weer probeer deel wees van julle ongelooflike cool groep en daarmee se ek Dan weereens " Hello!" manne..
Groete Rocco (Dutchman)

Sent from my S30 using Tapatalk
As jy nie droom nie , lewe jy nie...
The administrator has disabled public write access.

Back again... 2 months 1 week ago #116135

  • whitey
  • whitey's Avatar
  • Offline
  • Senior Boarder
  • Posts: 49
  • Thank you received: 8
Welkom terug Rocco. Geniet jou fiets en baie avonture.
Cheers
Whitey
Previous bikes: MB5 - White, Z650 Kawasaki-Red 1980, GPZ1100- Red 1982, 900 Ninja- Blue 1988, ZX9R-Blue 1991, 650KLR-Blue 2008 - current.
The administrator has disabled public write access.

Re:Back again... 2 months 1 week ago #116138

  • Dutchman81
  • Dutchman81's Avatar
  • Offline
  • Senior Boarder
  • Posts: 71
  • Thank you received: 23
Dankie Whitey , ja nee my volgende avontuur is in Aug dan vertrek ek op n 1500 km draai vanaf die Oos kaap met Verneukpan en Sutherland as draai punte , Kan nie wag nie....


Sent from my S30 using Tapatalk
As jy nie droom nie , lewe jy nie...
The administrator has disabled public write access.

Re:Back again... 2 months 1 week ago #116139

  • Abre
  • Abre's Avatar
  • Offline
  • Platinum Boarder
  • Little Falls, Woesrand, Jhb
  • Posts: 2116
  • Thank you received: 809
Welkom terug. Geniet die trip.
Abré le Roux
The adventure is out there.....
The administrator has disabled public write access.

Back again... 2 months 1 week ago #116141

  • Keith
  • Keith's Avatar
  • Offline
  • Platinum Boarder
  • Oosrand Springs.....Op God vertrou ons vir wysheid
  • Posts: 1182
  • Thank you received: 641
Welkom. as jy dan nou n rooi fugly het, hoe is daar n blou nuwe model op jou profiel foto. Daai gaan n fantastise avontuur wees. Jammer jy doen dit alleen
The administrator has disabled public write access.

Re:Back again... 2 months 1 week ago #116143

  • Dutchman81
  • Dutchman81's Avatar
  • Offline
  • Senior Boarder
  • Posts: 71
  • Thank you received: 23
Hey Abrie thanks man , lanklaas gesels , ai Keith ek is maar dom met die soort van ding , ek moet nog probeer hom verander , dit was my eerste liefde
Dankie vir die hartlike welkom

Sent from my S30 using Tapatalk
As jy nie droom nie , lewe jy nie...
The administrator has disabled public write access.

Re:Back again... 2 months 1 week ago #116144

  • Dutchman81
  • Dutchman81's Avatar
  • Offline
  • Senior Boarder
  • Posts: 71
  • Thank you received: 23
O ja Keith , nee asb moenie verkeerd verstaan nie , die idee is n solo trip , maar as jy n saam ry idee het asb laat ons hoor en gesels , ons maak sommer vinnig n plan vas....

Sent from my S30 using Tapatalk
As jy nie droom nie , lewe jy nie...
The administrator has disabled public write access.

Re:Back again... 2 months 1 week ago #116145

  • Jerkimiah
  • Jerkimiah's Avatar
  • Offline
  • Gold Boarder
  • From Velleriff
  • Posts: 302
  • Thank you received: 116
Greetings from the West Coast, welcome back
J
The administrator has disabled public write access.

Re:Back again... 2 months 1 week ago #116147

  • Dutchman81
  • Dutchman81's Avatar
  • Offline
  • Senior Boarder
  • Posts: 71
  • Thank you received: 23
...

Sent from my S30 using Tapatalk
As jy nie droom nie , lewe jy nie...
The administrator has disabled public write access.

Back again... 2 months 1 week ago #116152

  • Psycho Porra
  • Psycho Porra's Avatar
  • Offline
  • Last Man Standing
  • Sworn To Fun And Loyal To Rum
  • Posts: 4442
  • Thank you received: 1362
Welcome back Rocco. Ek is hoeka nou in die Oos Kaap en dit lyk vir my daar is lekker plekke om hier te ry. As jy Vernuekpan toe gaan moet jy darem by Kraai by die Kenhardt hotel stop.


Sent from my iPhone using Tapatalk
"The Brave do not Live Forever, but the Cautious do not Live at all"
Last Edit: 2 months 1 week ago by Psycho Porra.
The administrator has disabled public write access.
  • Page:
  • 1
  • 2
Time to create page: 0.180 seconds