Welcome, Guest
Username: Password: Remember me

TOPIC: Greetings from Bethal

Fugly Kickstand wanted! 2 months 4 weeks ago #115163

  • Pretorius
  • Pretorius's Avatar
  • Offline
  • Fresh Boarder
  • Posts: 4
  • Thank you received: 1
Halo gents & ladies
I am from Bethal, living here the last 21 years. My passion is bikes, mostly dual sport. I like to rebuild them. I have a 1995 c model & a 2007 klr running strong.

Bizzy with a 2008 klr for the wife (project bike). I work on the coal mines as an technicon. Glad to be part of the klr clan. I was recearching on how to convert my bony's rims to tubeless when I stumbled accross this site and decided to join. How else to ask than klr riders. There is always someone that did this before me and can give me beter tips on what not to do.
Thanks glad to be here
Maurits is my name for those who wonder
Last Edit: 2 months 4 weeks ago by Psycho Porra.
The administrator has disabled public write access.
The following user(s) said Thank You: Pannas

Fugly Kickstand wanted! 2 months 4 weeks ago #115164

  • Roes
  • Roes's Avatar
  • Offline
  • Platinum Boarder
  • Durbanville - CT
  • Posts: 594
  • Thank you received: 305
Welkom Maurits!
2008 Green KLR written off
2006 Green KLR put to rest
2008 Green KLR so far so good!
The administrator has disabled public write access.
The following user(s) said Thank You: Pretorius

Fugly Kickstand wanted! 2 months 4 weeks ago #115170

  • handre
  • handre's Avatar
  • Offline
  • Administrator
  • Posts: 278
  • Thank you received: 150
Welcome!
The administrator has disabled public write access.

Fugly Kickstand wanted! 2 months 4 weeks ago #115171

  • Jerkimiah
  • Jerkimiah's Avatar
  • Offline
  • Gold Boarder
  • From Velleriff
  • Posts: 294
  • Thank you received: 113
Welcome to the Klan, greeting from the West Coast
The administrator has disabled public write access.

Fugly Kickstand wanted! 2 months 4 weeks ago #115174

  • Lou
  • Lou's Avatar
  • Offline
  • Platinum Boarder
  • - Middelburg MP -
  • Posts: 1602
  • Thank you received: 385
n Warm welkom Maurits, van n mede Mpoepalanger (Middelburg).

Ons beplan n bash in Tonteldoos, loer gerus en kyk of julle nie kan join nie.
"Ek en my KLR het n love - hate relaitionship, ek sal love om hom te hate, maar hy bewys my aanmekaar verkeerd."
The administrator has disabled public write access.

Fugly Kickstand wanted! 2 months 4 weeks ago #115180

  • Piet
  • Piet's Avatar
  • Offline
  • Platinum Boarder
  • Posts: 1379
  • Thank you received: 728
Hi Mauritz, welkom hier.

Ek het my rims verander na tubeless toe. Eers 'n paar notas:
  1. Dit is riskant, jy doen dit op jou eie risiko
  2. Doen slegs jou agterband. Die rede hiervoor is dat die voorband nie sterk genoeg seat nie. As jy jou band afblaas, dan klim die band sommer self van die bead af. Die agterband seat mooi en mens het meestal 'n sidestand nodig om hom te de-bead

Hier is my metode:
  • Ek het eers die rims en speeknippels mooi skoongemaak met 'n staalborsel op 'n boormasjien
  • Daarna mooi gewas met seep en water
  • Ordentlik drooggeblaas met compressed air
  • Kry 'n houertjie Sika 11FC (dis 'n poly-uretaan, nie 'n silikon nie) en sit dit in 'n skeletongun
  • Sny 'n kleinerige gaatjie in die platiek nozzle en gaan om die wiel - vul slegs die binnekante van die speekgate
  • Dan sny jy 'n groter gat in die nozzle en gaan weer om en vul die res van die gate mooi op. Sorg dat jou blobs dik genoeg is en vat jou tyd
  • Gaan dan om met 'n surgical glove wat jy nou en dan in 'n seepwater natmaak en maak die blobs mooi glad
  • Los 3 dae om te cure
  • Installeer tubeless valve (90 deg valve is gerieflik)
  • Sit jou tire terug sonder 'n tube (tubeless of tube type - albei werk)
  • Sukkel jou gat af om die tire geseat te kry (afhangende van die tipe band)
  • Sorted!

Party bande kort jy letterlik net 'n karkompressortjie. Ander is rerig 'n challenge! Tips om die tire geseat te kry:
  • Haal die valve core uit sodat lug vinniger in die tire kan inkom
  • Probeer eers 'n kompressortjie
  • Dan 'n vulstasie kompressor
  • Sit 'n ratchet strap om die buitekant van die tire om hom vas te druk op die rim en sy volume te verminder
  • Spuit deodorant in die valve gaatjie in en dan op die rand vd tire, steek aan die brand en trap op die band sodat dit 'n klein ontploffinkie maak (heelwat youtube videos hieroor - let op dat die ontploffing slegs kan plaasvind as daar suurstof is, so as hy een keer amper geweerk het, moet jy eers weer lug probeer inpomp voor jy weer probeer deodorant spuit)
  • As die bead eers geseat is, is jy sharp!

Wilddog metode: www.wilddog.za.net/forum/index.php?topic=105918.0 (photobucket het ongelukkig die fotos weggegooi)
The administrator has disabled public write access.
The following user(s) said Thank You: Pannas

Fugly Kickstand wanted! 2 months 4 weeks ago #115181

  • Pannas
  • Pannas's Avatar
  • Offline
  • Field Marshal
  • Do unto others as you would have them do unto you
  • Posts: 5286
  • Thank you received: 1642
POWER (and skill) MEAN NOTHING WITHOUT CONTROL
MB50, MBX50, MTX50, RD125, GS550, XL200, '84KLR600, '07KLR650, '08KLR650

Veni Vidi Vici
The administrator has disabled public write access.

Fugly Kickstand wanted! 2 months 4 weeks ago #115182

  • Pannas
  • Pannas's Avatar
  • Offline
  • Field Marshal
  • Do unto others as you would have them do unto you
  • Posts: 5286
  • Thank you received: 1642
Piet, het jy nie 'n tipe gorilla tape ook op geplak nie?
En wat smeer jy aan die tyre rim om te seat en te seel?
POWER (and skill) MEAN NOTHING WITHOUT CONTROL
MB50, MBX50, MTX50, RD125, GS550, XL200, '84KLR600, '07KLR650, '08KLR650

Veni Vidi Vici
Last Edit: 2 months 4 weeks ago by Pannas.
The administrator has disabled public write access.

Fugly Kickstand wanted! 2 months 4 weeks ago #115185

  • Psycho Porra
  • Psycho Porra's Avatar
  • Offline
  • Last Man Standing
  • Sworn To Fun And Loyal To Rum
  • Posts: 4401
  • Thank you received: 1353
Welcome to the Clan Mauritz.

Sit bietjie fotos op die site van al jou fietse, dis altyd lekker om ander se rygoed te sien ;)
"The Brave do not Live Forever, but the Cautious do not Live at all"
The administrator has disabled public write access.

Re:RE: Fugly Kickstand wanted! 2 months 3 weeks ago #115208

  • Piet
  • Piet's Avatar
  • Offline
  • Platinum Boarder
  • Posts: 1379
  • Thank you received: 728
Pannas wrote:
Piet, het jy nie 'n tipe gorilla tape ook op geplak nie?
En wat smeer jy aan die tyre rim om te seat en te seel?
Ek het dit op my offroad rim geplak, maar nie op road rim nie. Ek dink nie dit dra veel by nie...

Niks gesmeer nie - die rubber seël self teen die rim. Die road rim wat ek nou met 'n Sirac (tube type) gedoen het, het oorspronklik bietjie lug gelek tussen die rim en die tire, maar hy het self geseël na ek die eerste keer gaan ry het!

Sent from my Redmi 4A using Tapatalk
The administrator has disabled public write access.
The following user(s) said Thank You: Pannas
Time to create page: 0.191 seconds