Welcome, Guest
Username: Password: Remember me
  • Page:
  • 1
  • 2

TOPIC: Nuwe KLR eienaar

Nuwe KLR eienaar 4 months 1 week ago #111878

More almal

Eerstens baie dankie vir die aanvaar...waardeur dit opreg...het al so bietjie rond geloer en al reeds baie goed raak gelees wat ek glad nie geweet het nie.

Ek is n nuwe KLR eienaar en eintlik n nuwe biker as ek dit so kan stel...ek het n 2004 KLR gekoop so 3 maande terug en is verlief op die masjien..dis al n maand maar ek geniet elke oomblik op die thumper...

Ek ry daagliks sowat 25km werk toe en weer dieselfde terug.

sal n bietjie raad waardeur van julle manne wat al n wyle op die outjies ry..

my voor shocks gooi bietjie olie uit...is dit n groot job om self die seels te vervang of is dit beter om die fiets na iemand toe te vat?

my exhaust se agterste baffle is los so op die stadium klink dit of ek op n junkbox ry...rattle laat dit juig....het gekyk na n slip on maar het nie nou R8000 vir n exhaust nie..kry mens goedkoper alternatiewe of moet ek vir eers maar net die ou een oop sny en die baffle uithaal of weer vas probeer weld.?

sal ook graag wil weet wat se goedkoop upgrades mens kan doen op my fiets...wil hom so bietjie bederf...

dankie vir n puik forum..
Last Edit: 4 months 1 week ago by Pannas.
The administrator has disabled public write access.

Nuwe KLR eienaar 4 months 1 week ago #111879

  • Pannas
  • Pannas's Avatar
  • Offline
  • Field Marshal
  • Do unto others as you would have them do unto you
  • Posts: 5133
  • Thank you received: 1610
hallo. waar is jy gelee...?
POWER (and skill) MEAN NOTHING WITHOUT CONTROL
MB50, MBX50, MTX50, RD125, GS550, XL200, '84KLR600, '07KLR650, '08KLR650

Veni Vidi Vici
The administrator has disabled public write access.

Nuwe KLR eienaar 4 months 1 week ago #111880

ek is van Tzaneen.
The administrator has disabled public write access.

Nuwe KLR eienaar 4 months 1 week ago #111881

  • Piet
  • Piet's Avatar
  • Offline
  • Platinum Boarder
  • Posts: 1321
  • Thank you received: 700
Welkom Hansie!

Die vurkseëls is 'n redelike maklike job as jy ken van spanner swaai, veral op die ouer modelle soos joune. Dit is egter nie 'n klein job nie. Jy het 'n workshop manual nodig om jou te lei - daar is een iewers op die forum beskikbaar vir download.

Maklikste manier is om die exhaust uit te sorteer is om rond te vra vir 'n tweedehandse OEM exhaust. Heelwat ouens hier het hulle slip-ons vervang met aftermarket en meeste is bereid om dit verniet weg te gee!
The administrator has disabled public write access.

Nuwe KLR eienaar 4 months 1 week ago #111882

  • Piet
  • Piet's Avatar
  • Offline
  • Platinum Boarder
  • Posts: 1321
  • Thank you received: 700
Hier is 'n lang lys goed wat jy kan probeer. Google eers voor jy dit net doen. Nie almal stem saam oor al die "upgrades" nie.

www.klrclan.co.za/forum/mods-and-farkles

www.klrclan.co.za/forum/mods-and-farkles/55894-cheap-farkles

Die HEEL beste ding wat jy vir jou KLR kan doen om haar te bederf is verniet: CHECK DIE OLIE! ALTYD, HEELTYD! ;)
The administrator has disabled public write access.

Nuwe KLR eienaar 4 months 1 week ago #111883

  • Groenie
  • Groenie's Avatar
  • Offline
  • Moderator
  • null
  • Posts: 1036
  • Thank you received: 211
Hallo Hansie. Daar's 'n oke in Hoedspruit wat baie goed is met KLR's as jy nie self wil werk op jou fiets nie. Rory Lawson. Jy kan hom op Facebook kry.
null
The administrator has disabled public write access.

Nuwe KLR eienaar 4 months 1 week ago #111885

  • Abre
  • Abre's Avatar
  • Online
  • Platinum Boarder
  • Little Falls, Woesrand, Jhb
  • Posts: 2005
  • Thank you received: 758
Welkom.
Abré le Roux
The adventure is out there.....
The administrator has disabled public write access.

Nuwe KLR eienaar 4 months 1 week ago #111886

Dankie vir al die raad manne...waardeur

Piet ek haar gediens en ek hou die olie maar dop...sien sy eet so klein bietjie..

ek het erens op die forum gelees van diesel olie...kan julle my meer vertel van dit asb...ek het castrol4t olie in gegooi toe ek haar gediens het
The administrator has disabled public write access.

Nuwe KLR eienaar 4 months 1 week ago #111887

  • Piet
  • Piet's Avatar
  • Offline
  • Platinum Boarder
  • Posts: 1321
  • Thank you received: 700
Jy kan enige van hierdie gebruik - dit sal nie probleme veroorsaak nie. Jy kan ook Castrol Actevo/Belray Thumperoil gebruik (motorfietsspesifiek en bietjie duurder).

Maar die olie-topic is BAIE subjektief. Die ideaal is om by 10W-40 te bly (goeie lubrication teen lae temperatuur), maar in SA kan ons wegkom met 15W-40 te danke aan ons matige weer. Ek sou nie 20W waag aan die lae kant nie.



Last Edit: 4 months 1 week ago by Piet.
The administrator has disabled public write access.

Nuwe KLR eienaar 4 months 1 week ago #111888

  • JakesZA
  • JakesZA's Avatar
  • Offline
  • Gold Boarder
  • Green 2008 Kawasaki KLR 650
  • Posts: 162
  • Thank you received: 41
Welkom! Soek bietjie vir "KLR Frugal Mod" op Youtube. Dis 'n exhaust mod waar jy die hele baffle uitboor. Dan klink hy (sy) sommer bietjie meer lus vir die lewe ook. Tensy ek jou exhaust probleem verkeerd verstaan :whistle:
Die donkie is 'n wonderlike ding ;)
The administrator has disabled public write access.
  • Page:
  • 1
  • 2
Time to create page: 0.131 seconds