Welcome, Guest
Username: Password: Remember me

TOPIC: Vervang van lig bulb

Vervang van lig bulb 11 months 4 weeks ago #115125

  • Frik
  • Frik's Avatar
Hallo manne, hoe vervang ek die hooflig bulp, nie die bright nie? Myne moes geblaas het op vorige trip!
The administrator has disabled public write access.

Re:Vervang van lig bulb 11 months 4 weeks ago #115126

  • Psycho Porra
  • Psycho Porra's Avatar
  • Offline
  • Last Man Standing
  • Sworn To Fun And Loyal To Rum
  • Posts: 4575
  • Thank you received: 1412
Frik wrote:
Hallo manne, hoe vervang ek die hooflig bulp, nie die bright nie? Myne moes geblaas het op vorige trip!

Koop 'n nuwe een, haal die ou een uit en sit die nuwe een in


Sent from my iPhone using Tapatalk
"The Brave do not Live Forever, but the Cautious do not Live at all"
The administrator has disabled public write access.

Re:Vervang van lig bulb 11 months 4 weeks ago #115128

  • Slowmow
  • Slowmow's Avatar
  • Offline
  • Lieutenant
  • Once you go black, you don't go back
  • Posts: 2411
  • Thank you received: 204
Psycho Porra wrote:
Frik wrote:
Hallo manne, hoe vervang ek die hooflig bulp, nie die bright nie? Myne moes geblaas het op vorige trip!

Koop 'n nuwe een, haal die ou een uit en sit die nuwe een in


Sent from my iPhone using Tapatalk

Presies soos porra gesê het. Bulp is 'n H7. Haal die screen af en loer daar waar die draade in die lig in gaan. Alternatief, bring die KRRR hier.
2015 NC750X
The administrator has disabled public write access.

Re:Vervang van lig bulb 11 months 4 weeks ago #115132

  • Frik
  • Frik's Avatar
Slowmow wrote:
Psycho Porra wrote:
Frik wrote:
Hallo manne, hoe vervang ek die hooflig bulp, nie die bright nie? Myne moes geblaas het op vorige trip!

Koop 'n nuwe een, haal die ou een uit en sit die nuwe een in


Sent from my iPhone using Tapatalk

Presies soos porra gesê het. Bulp is 'n H7. Haal die screen af en loer daar waar die draade in die lig in gaan. Alternatief, bring die KRRR hier.

Dit klink soos ń baie goeie idee!
The administrator has disabled public write access.

Re:Vervang van lig bulb 11 months 4 weeks ago #115151

  • Groenie
  • Groenie's Avatar
  • Offline
  • Moderator
  • null
  • Posts: 1195
  • Thank you received: 265
Dis makliker om die voorste fairing heeltemal af te haal. Maak die 2 skroewe aan weerskante van die instrumente los (A) en dan is daar nog 2 van dieselfde boute wat net onder die kante (B ).

Die hele fairing kom dan voorentoe los en jy kan maklik by die ligte uitkom. As jy die fairing wil afhaal moet jy die flickers disconnect eers.


null
Last Edit: 11 months 4 weeks ago by Groenie.
The administrator has disabled public write access.
The following user(s) said Thank You: Mudslug

Re:Vervang van lig bulb 11 months 4 weeks ago #115158

  • Frik
  • Frik's Avatar
Groenie wrote:
Dis makliker om die voorste fairing heeltemal af te haal. Maak die 2 skroewe aan weerskante van die instrumente los (A) en dan is daar nog 2 van dieselfde boute wat net onder die kante (B ).

Die hele fairing kom dan voorentoe los en jy kan maklik by die ligte uitkom. As jy die fairing wil afhaal moet jy die flickers disconnect eers.



Dankie Groenie, dit help!
The administrator has disabled public write access.

Vervang van lig bulb 11 months 3 weeks ago #115205

  • johanw
  • johanw's Avatar
  • Offline
  • Senior Boarder
  • Posts: 76
  • Thank you received: 34
Hallo Frik
Ek stem saam met Groenie dat jy die fearing moet losmaak en net vorentoe skuif. As jy die windscreen losmaak is dit nog steeds 'n gespook om by die globe uit te kom en dit is nie 'n goeie idee om daai skroefies wat die windscreen vashou gereeld los en vas te maak nie, hulle is maar baie pieperig.
Ek het seker al 4 of 5 keer my koplig se globe vervang so ek is al gesout in die fearing los en vasmaak. Hoekom my KLR se globe pop sal net hy weet , maar die een wat nou in is hou darem langer as 'n jaar.(Nou dat ek dit gesê het sal hy seker vanaand pop as ek huis toe ry)
Mooi dag.
The administrator has disabled public write access.
Time to create page: 0.230 seconds