Welcome, Guest
Username: Password: Remember me

TOPIC: Wat is dit en wat is sy doel?

Wat is dit en wat is sy doel? 4 months 4 weeks ago #114470

  • Frik
  • Frik's Avatar
  • Offline
  • Platinum Boarder
  • Bushveld beer and braai!!
  • Posts: 1238
  • Thank you received: 69
Dis ń pypie met ń wit canister met nog ń pypie wat toe is. Die ding hang aan die regterkant onder die bike naby die shock?
Kawasaki KLX 300; Yamaha YZ 250; Honda CRF 230; KLR 650; BMW F800GS; BMW F 650 GS Certoa; Yamaha 1200 Super Tenere - back to my trusty KLR!!!
The administrator has disabled public write access.

Wat is dit en wat is sy doel? 4 months 4 weeks ago #114471

  • handre
  • handre's Avatar
  • Offline
  • Administrator
  • Posts: 278
  • Thank you received: 150
Dit is die skoon kant van die airbox se overflow. As jy jou airfilter te veel olie gee sal daar vergader. Jy kan die proppie aan die onderkant net so nou en dan uithaal en die ekstra olie laat uitloop.

Maak net seker die proppie is altyd op. Anders suig jy vuil lug in jou engin in.
The administrator has disabled public write access.
The following user(s) said Thank You: Frik

Wat is dit en wat is sy doel? 4 months 3 weeks ago #114474

  • Frik
  • Frik's Avatar
  • Offline
  • Platinum Boarder
  • Bushveld beer and braai!!
  • Posts: 1238
  • Thank you received: 69
handre wrote:
Dit is die skoon kant van die airbox se overflow. As jy jou airfilter te veel olie gee sal daar vergader. Jy kan die proppie aan die onderkant net so nou en dan uithaal en die ekstra olie laat uitloop.

Maak net seker die proppie is altyd op. Anders suig jy vuil lug in jou engin in.

Dankie Handre, jip, toe ek daai proppie afhaal toe loop daar klomp gaggas daar uit!!
Kawasaki KLX 300; Yamaha YZ 250; Honda CRF 230; KLR 650; BMW F800GS; BMW F 650 GS Certoa; Yamaha 1200 Super Tenere - back to my trusty KLR!!!
The administrator has disabled public write access.
Time to create page: 0.138 seconds