Welcome, Guest
Username: Password: Remember me

TOPIC: Sprocket and chain

Sprocket and chain 1 year 5 months ago #92505

  • RubiKLR
  • RubiKLR's Avatar
  • Offline
  • Platinum Boarder
  • Posts: 823
  • Thank you received: 313
Looks like it is that time of the year. Best place to buy a sprocket and chain kit in the Gauteng area? What are the prices nowadays?
It's never wrong to do the right thing
The administrator has disabled public write access.

Sprocket and chain 1 year 5 months ago #92510

  • Psycho Porra
  • Psycho Porra's Avatar
  • Offline
  • Last Man Standing
  • Sworn To Fun And Loyal To Rum
  • Posts: 3993
  • Thank you received: 1271
Startline in Edenvale
"The Brave do not Live Forever, but the Cautious do not Live at all"
The administrator has disabled public write access.

Sprocket and chain 1 year 5 months ago #92515

  • Dieseldawie
  • Dieseldawie's Avatar
  • Offline
  • Administrator
  • Underwear Ninja
  • Posts: 4735
  • Thank you received: 800
Or Silverton Midas who will also fir for free.

I actually bought my last one from Offroad Cycles, Price was not too bad.
I like to drink lots of beer??
The administrator has disabled public write access.

Sprocket and chain 1 year 3 months ago #94081

  • SarelG
  • SarelG's Avatar
  • Offline
  • Moderator
  • Centurion GP
  • Posts: 1269
  • Thank you received: 564
Ek het gister aand my fiets gediens en die ketting stywer gestel, goed ge-olie ens., reg vir nog 5000km voor die volgende diens. Toe ek vanoggend ry hoor ek 'n snaakse klapgeluid elke nou en dan. Geen ander opsie as om eers terug te ry huis toe om te gaan kyk. Daar aangekom was my eerste vermoede dat ek nie die wiel mooi reguit het nie want met die agter wiel in die lug hang die ketting reg, n bietjie verder se gedraai dan span die ketting styf, dan weer los ens.

Ek bel to vir Groenie (Dankie Gix). Hy stel toe voor dat ek distansies na die swing arm bout moet meet aangesien die kepies op die KLR's nie noodwendig altyd 100% is nie. Die wiel is reguit maar ek kom toe agter dat die ketting lyk asof 'n paar skakels bind en nie baie beweegbaar is nie. Die vorige ketting lube was waks en ek het nou 'n olie lube gekoop. As ek die bindende link goed spuit en wikkel lyk dit of hy weer makliker beweeg.

Kan dit wees dat die oorswaai van lube waks na olie nie 'n goeie idee is nie? My fiets het nou 30 000 km op. Die ketting lyk nie beskadig nie, behalwe vir die bindings, die sprockets is nog 100% ens. Het iemand al gehad dat ketting skakels foutief gaan en "vas brand" of so iets? Sal 'n goeie was met petrol en dan weer olie moontlik die ketting weer reg kry of moet ek hom maar vervang? En dan die laaste vraag, jammer vir die baie, maar moet ek maar die sprokets ook saam met die ketting vervang?
One day I will die, but on all the others I will not, so on those days I will live it to the fullest!!
The administrator has disabled public write access.

Sprocket and chain 1 year 3 months ago #94083

  • Abre
  • Abre's Avatar
  • Offline
  • Platinum Boarder
  • Little Falls, Woesrand, Jhb
  • Posts: 1931
  • Thank you received: 734
Sarel

Ek gebruik net paraffin om die ketting mee te was. En ek gebruik net ratkas- en ewenaarolie om die ketting mee te smeer. Ek het op amper 60 000km die voor sprocket vervang; die ketting is nog die oorspronklike een saam met die oorspronklike agter sprocket. Vir my werk die kombinasie goed.

Hoop dit help.
Abré le Roux
The adventure is out there.....
The administrator has disabled public write access.
The following user(s) said Thank You: RubiKLR, SarelG, Beach Cat KLR

Sprocket and chain 1 year 3 months ago #94085

  • Piet
  • Piet's Avatar
  • Offline
  • Platinum Boarder
  • Posts: 1215
  • Thank you received: 669
SarelG wrote:
Ek het gister aand my fiets gediens en die ketting stywer gestel, goed ge-olie ens., reg vir nog 5000km voor die volgende diens. Toe ek vanoggend ry hoor ek 'n snaakse klapgeluid elke nou en dan. Geen ander opsie as om eers terug te ry huis toe om te gaan kyk. Daar aangekom was my eerste vermoede dat ek nie die wiel mooi reguit het nie want met die agter wiel in die lug hang die ketting reg, n bietjie verder se gedraai dan span die ketting styf, dan weer los ens.

Ek bel to vir Groenie (Dankie Gix). Hy stel toe voor dat ek distansies na die swing arm bout moet meet aangesien die kepies op die KLR's nie noodwendig altyd 100% is nie. Die wiel is reguit maar ek kom toe agter dat die ketting lyk asof 'n paar skakels bind en nie baie beweegbaar is nie. Die vorige ketting lube was waks en ek het nou 'n olie lube gekoop. As ek die bindende link goed spuit en wikkel lyk dit of hy weer makliker beweeg.

Kan dit wees dat die oorswaai van lube waks na olie nie 'n goeie idee is nie? My fiets het nou 30 000 km op. Die ketting lyk nie beskadig nie, behalwe vir die bindings, die sprockets is nog 100% ens. Het iemand al gehad dat ketting skakels foutief gaan en "vas brand" of so iets? Sal 'n goeie was met petrol en dan weer olie moontlik die ketting weer reg kry of moet ek hom maar vervang? En dan die laaste vraag, jammer vir die baie, maar moet ek maar die sprokets ook saam met die ketting vervang?

Ek het so 36 000 km uit my eerste ketting gekry en omtrent 30 0000 km uit die tweede een. Beide kettings het begin stywe links ontwikkel na die einde van hulle leeftyd toe. Ek gebruik WD40/tool-in-a-can om die ketting te oile. Bly weg van petrol af, dit vreet die O-rings op. Gebruik eerder diesel of paraffien.

Elke keer as ek 'n nuwe ketting opgesit het, het ek 'n MERKLIKE verskil gevoel in terme van "hoe direk die agterwiel met die ratkas verbind is". As mens die throttle skielik oop- of toemaak is daar nie so 'n delay en dan 'n ruk nie.

Ek voel 30 000km is goeie diens uit 'n ketting uit. Meeste gurus stel voor dat jy sprockets en ketting as 'n stel vervang - iets uit te waai met vinniger wear and tear as jy dit nie doen nie. Ek het dit beide kere so gedoen, maar ek kan nie rerig daarop kommentaar lewer nie - ek is maar self 'n leek.

As jy 'n vernier het kan jy jou ketting meet en kyk of hy sy service-limit bereik het.
The administrator has disabled public write access.
The following user(s) said Thank You: SarelG

Sprocket and chain 1 year 3 months ago #94086

  • The Lone Ranger
  • The Lone Ranger's Avatar
  • Offline
  • Moderator
  • -------- Lanseria --------."Hi-yo, Silver! Away!"
  • Posts: 1715
  • Thank you received: 241
Abre wrote:
Sarel

Ek gebruik net paraffin om die ketting mee te was. En ek gebruik net ratkas- en ewenaarolie om die ketting mee te smeer. Ek het op amper 60 000km die voor sprocket vervang; die ketting is nog die oorspronklike een saam met die oorspronklike agter sprocket. Vir my werk die kombinasie goed.

Hoop dit help.

Sarel jy se ratkas- en ewenaarolie? Meng jy die twee?? 50 / 50??

Jammer RubiKLR... ons hijack jou thread nou its verskrikliks!! :ohmy: :ohmy: :ohmy:
★ Black & Green 2007 Kawasaki KLR 650
★ Black & Yellow 2012 Kawasaki Versys 650
The administrator has disabled public write access.

Sprocket and chain 1 year 3 months ago #94089

  • Abre
  • Abre's Avatar
  • Offline
  • Platinum Boarder
  • Little Falls, Woesrand, Jhb
  • Posts: 1931
  • Thank you received: 734
The Lone Ranger wrote:
Abre wrote:
Sarel

Ek gebruik net paraffin om die ketting mee te was. En ek gebruik net ratkas- en ewenaarolie om die ketting mee te smeer. Ek het op amper 60 000km die voor sprocket vervang; die ketting is nog die oorspronklike een saam met die oorspronklike agter sprocket. Vir my werk die kombinasie goed.

Hoop dit help.

Sarel jy se ratkas- en ewenaarolie? Meng jy die twee?? 50 / 50??

Jammer RubiKLR... ons hijack jou thread nou its verskrikliks!! :ohmy: :ohmy: :ohmy:

Nee, een van die twee. Dit is 'n dik olie wat nie so maklik van die ketting afloop nie.
Abré le Roux
The adventure is out there.....
The administrator has disabled public write access.

Sprocket and chain 1 year 3 months ago #94090

  • SarelG
  • SarelG's Avatar
  • Offline
  • Moderator
  • Centurion GP
  • Posts: 1269
  • Thank you received: 564
The Lone Ranger wrote:
Abre wrote:
Sarel

Ek gebruik net paraffin om die ketting mee te was. En ek gebruik net ratkas- en ewenaarolie om die ketting mee te smeer. Ek het op amper 60 000km die voor sprocket vervang; die ketting is nog die oorspronklike een saam met die oorspronklike agter sprocket. Vir my werk die kombinasie goed.

Hoop dit help.

Sarel jy se ratkas- en ewenaarolie? Meng jy die twee?? 50 / 50??

Jammer RubiKLR... ons hijack jou thread nou its verskrikliks!! :ohmy: :ohmy: :ohmy:

Mel, dit is wat Abre gebruik en sover ek weet is dit min of meer die selfde ding? Dankie Abre en Piet, Groenie het ook gese ek moet maar vervang, wou net kyk wat ander KLR's min of meer doen op kettings - Hi Ho Hi Ho it's off to shop I go!!! Dankie almal. :cheer:
One day I will die, but on all the others I will not, so on those days I will live it to the fullest!!
Last Edit: 1 year 3 months ago by SarelG.
The administrator has disabled public write access.

Sprocket and chain 1 year 3 months ago #94093

  • SarelG
  • SarelG's Avatar
  • Offline
  • Moderator
  • Centurion GP
  • Posts: 1269
  • Thank you received: 564
Mel, ek glo nie RubiKLR sal omgee oor die thread nie, dit was so lank terug ek dink sy ketting moet al weer vervang word? :evil: Dankie Porra, ek het sover die beste prys en beskikbaarheid by Startline gekry.

Pannas, praat daar met die oom, bly ek op standaard sprockets of verander ek en na wat toe? Ek gebruik my fiets daagliks werk toe en terug, baie min grondpad, die ouens in Centurion doen mos nie meer trips waarna hull 'n mens saamnooi nie!! ;) :evil:
One day I will die, but on all the others I will not, so on those days I will live it to the fullest!!
Last Edit: 1 year 3 months ago by SarelG.
The administrator has disabled public write access.
The following user(s) said Thank You: Psycho Porra
Time to create page: 0.190 seconds