Welcome, Guest
Username: Password: Remember me

TOPIC: Buzzing geluid as jy start knop druk

Buzzing geluid as jy start knop druk 1 week 4 days ago #117853

  • Hjc001
  • Hjc001's Avatar
  • Offline
  • Fresh Boarder
  • Posts: 9
  • Thank you received: 1
Naand almal, dalk het julle vir my raad.
2010 klr, as ek die start koppie druk kom daar n sagte buzzing geluid, dit klink asof dit êrens van die ignition barrel af kom, aan die onder kant of dalk uit die dash, moet dan knoppie n paar keer druk voor die starter sy ding doen.
Ek hoor graag. Groetnis Hennie zeeman, robertson wes kaap.
The administrator has disabled public write access.

Buzzing geluid as jy start knop druk 1 week 3 days ago #117854

  • DENTON
  • DENTON's Avatar
  • Offline
  • Expert Boarder
  • Posts: 135
  • Thank you received: 42
Ek het dieselfde al ervaar, hoe sterk is jou battery?
The administrator has disabled public write access.

Buzzing geluid as jy start knop druk 1 week 3 days ago #117855

  • Hjc001
  • Hjc001's Avatar
  • Offline
  • Fresh Boarder
  • Posts: 9
  • Thank you received: 1
More, nie meer nuwe battery nie, maar as hy swaai, swaai hy sterk en start die bike maklik, maar omtrent met elke start buzz hy eers een of drie keer. Partykeer sommer heel dood as ek knoppie druk, maar soos ek sê sagte geluid in die omgewing van ignition / stuurwiel / speedo cluster. Is joune al uitgesorteer?
The administrator has disabled public write access.

Buzzing geluid as jy start knop druk 1 week 3 days ago #117856

  • handre
  • handre's Avatar
  • Offline
  • Administrator
  • Posts: 305
  • Thank you received: 169
Myne het dit ook n paar jaar terug gedoen en CapeKLR het dit reggemaak. Ek kan nie mooi onthou wat op die ou einde die fout was nie, maar dink was water wat n spring agter die start knoppie laat roes het en gemaak het dat hy nie behoorlik kontak maak nie.
Last Edit: 1 week 3 days ago by handre.
The administrator has disabled public write access.
The following user(s) said Thank You: Hjc001
Time to create page: 0.109 seconds