Welcome, Guest
Username: Password: Remember me

TOPIC: Voorwiel waggel

Voorwiel waggel 8 months 1 week ago #115730

  • Brand
  • Brand's Avatar
  • Offline
  • Fresh Boarder
  • Posts: 3
Ek geniet my KLR baie. Dit is 'n 2007 model. Ek het so 600km terug die fiets laat diens en nuwe bande voor en agter laat opsit. Die fiets is in 'n baie goeie toestand en ek pas hom goed op. Ek het egter nou 'n probleem. As ek op 100km/pu kom begin die voorwiel waggel. As ek stadiger ry dan begin hy weer stabiel kom. Kan ek die wiel laat balanseer of wat staan my te doen.
The administrator has disabled public write access.

Voorwiel waggel 8 months 1 week ago #115731

  • Pannas
  • Pannas's Avatar
  • Offline
  • Field Marshal
  • Do unto others as you would have them do unto you
  • Posts: 5384
  • Thank you received: 1671
ja - hulle moes die wiel behoorlik balanseer het toe hulle die band op gesit het. gaan terug na hulle toe, want 'n wiel wat nie reg balanseer is nie, gaan jou wheel bearings vinnig opvreet.
POWER (and skill) MEAN NOTHING WITHOUT CONTROL
MB50, MBX50, MTX50, RD125, GS550, XL200, '84KLR600, '07KLR650, '08KLR650, '06XT660R, '09F800GS

Veni Vidi Vici
The administrator has disabled public write access.

Voorwiel waggel 8 months 1 week ago #115732

  • Piet
  • Piet's Avatar
  • Offline
  • Platinum Boarder
  • Posts: 1460
  • Thank you received: 772
Check of die tire ordentlik geseat is oral. Ek het 'n band gehad wat op sekere plekke verder geseat was as ander plekke. Dit het ook die voorwiel laat "waggel".
The administrator has disabled public write access.

Voorwiel waggel 8 months 1 week ago #115733

  • Pannas
  • Pannas's Avatar
  • Offline
  • Field Marshal
  • Do unto others as you would have them do unto you
  • Posts: 5384
  • Thank you received: 1671
ja - kyk dat die seating ring oral ewe ver van die rim is....
POWER (and skill) MEAN NOTHING WITHOUT CONTROL
MB50, MBX50, MTX50, RD125, GS550, XL200, '84KLR600, '07KLR650, '08KLR650, '06XT660R, '09F800GS

Veni Vidi Vici
The administrator has disabled public write access.
Time to create page: 0.090 seconds