Welcome, Guest
Username: Password: Remember me

TOPIC: Wie ken 'n goeie mechanic?

Wie ken 'n goeie mechanic? 8 years 9 months ago #13821

  • Dick
  • Dick's Avatar
  • Offline
  • Platinum Boarder
  • Posts: 2422
  • Thank you received: 384
Ek weet Graeme (KLR Doctor) en Groenies is beste met KLRs maar weet enige iemand dalk van 'n goeie betroubare privaat bike mechanic. My ondervinding sĂȘ nie veel v/d stealerships nie. Ek soek veral iemand wat die ou Z1100 shaft Kawa ken.
The administrator has disabled public write access.

Re: Wie ken 'n goeie mechanic? 8 years 9 months ago #13845

  • Groenie
  • Groenie's Avatar
  • Offline
  • Moderator
  • null
  • Posts: 1178
  • Thank you received: 255
Ek weet nie veel van daai bike nie, maar as jy 'n workshop manual kan kry, kan jy mos self begin leer....dis hoe ek begin het. Myne was net 'n 80's Z750 gewees.
null
The administrator has disabled public write access.

Re:Wie ken 'n goeie mechanic? 8 years 9 months ago #13860

  • weskusklong
  • weskusklong's Avatar
  • Offline
  • Expert Boarder
  • Posts: 134
  • Thank you received: 9
Dick,hier in Valhalla is n ou,sy naam is Flip.
Dit is dalk n bietjie ver vir jou,hy het n vriend van my se Goldwing weer aan die gang gekry.
Dalk weet Groenie van hom,hy het n bikeshop daar.
Ek self het n LTD 1000 wat ek moet laat nagaan,maar Januarie moet nou eers sy ry kry,die kontant is bietjie laag.
The administrator has disabled public write access.
Time to create page: 0.098 seconds