Welcome, Guest
Username: Password: Remember me
  • Page:
  • 1
  • 2

TOPIC: My KLR For Sale

My KLR For Sale 9 years 2 weeks ago #13093

  • Venter
  • Venter's Avatar
My bike is up for sale :
The legendary KLR has one aim - Any road anytime !!!

Kawasaki KLR 650 - 2006 Model
12,000km done
Red Colour
Excellent Condition
Price = R35,000
The topic has been locked.

Re:My KLR For Sale 9 years 2 weeks ago #13101

  • Vito
  • Vito's Avatar
Venter, why is that, that you want to sell your bike, it looks to be in good condition, hope you are not looking at getting a BMW? :huh:
The topic has been locked.

Re:My KLR For Sale 9 years 2 weeks ago #13106

  • Benade
  • Benade's Avatar
  • Offline
  • Moderator
  • Posts: 808
  • Thank you received: 4
Venter, jou fiets lyk nog BAIE goed, maar die prys is bietjie hoog - hoop jy kry jou prys.
Honda VFR1200XD
Ex-Honda VFR1200FD
Ex-Z1000
Ex-Versys 650
Ex-KLR650 ('08 Blue)
Ex-KLR650 ('07 Classic Red/Silver)
The topic has been locked.

Re:My KLR For Sale 9 years 2 weeks ago #13144

  • BikeMan7
  • BikeMan7's Avatar
Ek het eers goed rondgekyk na die "dealers" se pryse op KLR's.
Ek het hulle ook gebel - die prys is reg dink ek - bike is in goeie toestand en kilo's is redelik laag. KLR's is altyd in demand.
The topic has been locked.

Re:My KLR For Sale 9 years 2 weeks ago #13152

  • Flippie16
  • Flippie16's Avatar
  • Offline
  • Fresh Boarder
  • Waarheen volgende..?
  • Posts: 16
Goeie Venter.

Is jou fiets al verkoop? Indien nie, watter provinsie/area woon jy? My '08 klr is gesteel so paar weke gelede en ek is opsoek na 'n ouer model. Sukkel net met die #$%#$ versekering!
RED '08: SW Crash bars, Givi topbox and dirt! = STOLEN
RED '07 aka Rooibok
The topic has been locked.

Re:My KLR For Sale 9 years 2 weeks ago #13159

  • BikeMan7
  • BikeMan7's Avatar
Flippie - nee - een ou het kom kyk en is besig om finansiering te reel. Geld altyd die groot issue. Ek is in Pretoria.
The topic has been locked.

Re:My KLR For Sale 9 years 2 weeks ago #13166

  • TVB
  • TVB's Avatar
  • Offline
  • Gold Boarder
  • Posts: 161
  • Thank you received: 8
Venter wrote:
My bike is up for sale :
The legendary KLR has one aim - Any road anytime !!!

Kawasaki KLR 650 - 2006 Model
12,000km done
Red Colour
Excellent Condition
Price = R35,000

Hi Venter

Fiets lyk goed, en Pta is naby my. laat weet asb of die fiets verkoop het, indien nie wil ek graag kom kyk.
The topic has been locked.

Re:My KLR For Sale 9 years 1 week ago #13180

  • Venter
  • Venter's Avatar
Wag net vir die ou van Centurion - hy sal vandag hoor of die bank sy lening gaan goedkeur of nie. Sal laat weet.
The topic has been locked.

Re:My KLR For Sale 9 years 1 week ago #13187

  • TVB
  • TVB's Avatar
  • Offline
  • Gold Boarder
  • Posts: 161
  • Thank you received: 8
Dankie, ek staan by!
The topic has been locked.

Re:My KLR For Sale 9 years 1 week ago #13220

  • Venter
  • Venter's Avatar
TVB - nou net 'n oproep gekry - weereens kan die man nie 'n lening kry nie - ai tog. Lyk my die mense is vrot van die skuld in die huidige tyd. Hoe kan ons kontak maak ?
The topic has been locked.
  • Page:
  • 1
  • 2
Time to create page: 0.145 seconds